2026 will be a make-or-break year with the local government elections where ANC yoke can be cast off
A make-or-break year awaits South Africans in 2026 with the local government elections, which offers a golden opportunity to cast off the ANC yoke and get the country back on the right track. The ...
Vandag, 16 Desember, herdenk ons Geloftedag – die dag waarop die Voortrekkers in 1838, onder leiding van figure soos Andries Pretorius en Sarel Cilliers, ’n heilige gelofte aan God afgelê het voor die ...
Die openbare beskermer (OB) het bevestig dat die blitstender en kontrak vir IT-sekuriteitsdienste wat in minder as 24 uur aan 'n maatskappy met ANC-bande toegeken is, wel onreëlmatig is. Die VF Plus ...
Die VF Plus verwelkom die twee lewenslange vonnisse wat in die Bloemfonteinse hooggeregshof opgelê is aan die moordenaars van Christo (76) en Christa (73) Morrison, wat op 10 Mei 2024 brutaal tydens ...
Die VF Plus het vandeesweek, saam met die DA en die Patriotic Alliance, ’n bepalende rol gespeel in die verwydering van die Kou-Kamma-plaaslike munisipaliteit se speaker, Dudley Maasdorp.
The murder of Karin van Aardt (64) last Friday near Cape Town International Airport serves as tragic proof of the violent crime situation in South Africa, where criminals – emboldened by a broken ...
Die besoek van die nasionale adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), dr. Namane Masemola, en die Oos-Kaapse LUR, Zolile Williams, aan die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) ...
Voorstanders van Afrikaanse onderwys moet hulle op artikel 235 van die Suid-Afrikaanse Grondwet beroep indien hulle die huidige aanslag van die minister van basiese onderwys, die voorsitter van die ...
Advocates for Afrikaans education will have to invoke section 235 of the South African Constitution if they are to survive the current onslaught by the Minister of Basic Education, the chairperson of ...
Alhoewel die Bela-Bela-plaaslike munisipaliteit (Warmbad en Pienaarsrivier) ʼn ongekwalifiseerde ouditmening van die ouditeur-generaal (OG) ontvang het vir die 2024/25-finansiële jaar, weerspieël dit ...
Die VF Plus spreek sy diepe afgryse uit oor die wrede plaasaanval wat gisteraand die Mahne-familie van Baltimore getref het. Wat vir die meeste Suid-Afrikaners ’n tyd van vreugde en dankbaarheid ...
Suid-Afrika benodig noodsaaklike ekonomiese en staatsherstel en dié ommekeer moet begin by die 2026-plaaslike regeringsverkiesing. Die land kan eenvoudig nie ekonomies groei terwyl die meerderheid ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results